Eg Suid-Afrikaans, Onderwys en opleiding, Vermaak

AfriKinders

Teen & children's website
AfriKinders is ’n gratis digitale platform wat deel is van AfriForumTV. AfriKinders bied ’n wye verskeidenheid van inhoud vir kinders, soos animasie oor geskiedenishelde, Christelike programme, kook- en selfdoenreekse, vermaakprogramme vol avontuur, lekker dansliedjies en kinderprogramme uit die verlede, soos Liewe Heksie en Trompie.

Kontak AfriKinders

58 Union Avenue, Kloofsig, Centurion, Pretoria, 0157, South Africa
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing