Kerk

Afrikaanse Kerk Gold Coast

Sondag diens 09:00 - 10:00
Tyd: Sondag diens 09:00 – 10:00 – Almal is WELKOM
Adres: Community Centre Robina by mekaar kom.

Predeker  Johan DeyseL

Ons is so 35 gereelde bywoners ,self gedurende die Covid ,tyd het ons ‘n goeie opkoms gehad.

Kontak Afrikaanse Kerk Gold Coast

San Antonio Court Gold Coast, QLD, Australia 4226
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing