Kerk

Afrikaanse Christen Kerk – Waikato

Die Gemeente met oop Harte

Ons is ‘n nie-denominasie verbonde kerk vir Suid-Afrikaanse Christene.  Ons verwelkom enige persone wat die Here lief het en Hom dien, die Bybel beskou as God se Woord.
Ons bedien hoofsaaklik in Afrikaans,  maar daar word by tye Engels in Engels bedien vir spesiale geleenthede.
Die geloofsonderrig vir kinders is oorwegend Engels.
Ons gemeente voorsien in baie behoeftes van immigrante deur die bedieninge, soos Woordverkondiging en geestelike opbou en toerusting in Bybelse bediening, omgee, uitreik/evangelisasie, kleingroepe, dissipelskap, mans/vroue/kinders/seniors/ gesinne/ enkellopendes – bedienings,  berading.
Ons het ook ‘n gefokusde Engelse bediening vir Engelse Suid-Afrikaners en die jongmense wat reeds verengels het.

Kontak Afrikaanse Christen Kerk – Waikato

78 553 329
62 London Street, Hamilton, NZ
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing