Kerk

Afrikaanse Christen Kerk Tauranga – ACK Tauranga

Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand se Tauranga Gemeente
Biddend Afhanklik Saam
Biddend – Gereelde gesprek met God is prioriteit vir ons
Afhanklik – van die Almagtige God (Vader, Seun en Heilige Gees) wat die totale skepping in Sy hande hou
Saam – gedring deur Jesus se liefde gee ons om vir mekaar en vir enigeiemand wat ‘n behoefte aan medemenslikheid het
Die Afrikaanse Christen kerk van Nieu-Seeland, Tauranga nooi jou hartlik uit na ons eredienste elke Sondag.
Plek: St Enoch’s Kerk, 134 Sixteenth Avenue, Tauranga
Tyd: 5nm – Winter & 6nm – Somer (Daylight Savings)

Kontak Afrikaanse Christen Kerk Tauranga – ACK Tauranga

134 Sixteenth Avenue Tauranga, New Zealand 3112
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing