Kerk

ACK Whangarei NZ

Jou Afrikaanse Gemeente in Whangarei Nieu Seeland

Whangarei Afrikaanse Christen Kerk (ACK) is deel van die ACK gemeentes in NZ.
Kom geniet:
* Kuier tyd
* Opgewekte Lofprysing
* Bybelse Boodskappe

Ons is ‘n Gesonde Familie.
– Ons is lief vir mekaar.
– Ons leef ons getuienis.
– Ons werk saam met God

Kontak ACK Whangarei NZ

+20 4166-1009
Hoek van Grant- en Bosell Strate, Kamo, Whangarei
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing