Ander

Newlands Estate – Tuiste van 2 Jacks Pinot Noir

From dream to first harvest

Newlands Estate is ons wynplaas in die pragtige Eden Valley, Barossa, Suid-Australië. Ek en my man, Derek, is albei oorspronklik van Suid-Afrika en het in 2025 die stadslewe vir die plaaslewe verruil.

Ons verbou Shiraz, Merlot, Riesling en Pinot Noir-druiwe en is baie trots op ons eerste eie wyn, 2 Jacks Pinot Noir 2026, vernoem na ons twee geliefde Jack Russells, Digger John en Juffrou Daisy.

Ons wyn word hier in die Barossa gemaak en is die begin van ‘n opwindende nuwe avontuur. Ons sien uit daarna om in die komende jare nog wyne by ons versameling te voeg!

Besoek ons webtuiste www.newlandsestate.com.au om meer oor ons storie te lees en ons wyn aanlyn te bestel.

Kontak Newlands Estate – Tuiste van 2 Jacks Pinot Noir

0424 200 155
Eden Valley SA, Australia
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing