Ingenieurswese, Motorvoertuie
Trayon Campers
Hier is ’n paar voordele van ’n Trayon Slide-on Camper waarvan die meeste mense nie bewus is nie:
- Geen registrasie nodig nie
 - Liggewig
 - Vorentoe geposisioneerde gewigsprofiel
 - Lae profiel wanneer jy reis
 - Min spasie nodig vir berging
 - Groot interne spasie wanneer oop vir kampering
 - 10 jaar strukturele waarborg (“warranty”)
 - 100% Australies vervaardig
 - Volledige kampeerder, gereed vir korttermyn- en langtermynuitstappies
 - Kan deur ’n enkele persoon opgestel word – maklik en vinnig om oop en toe te maak (5 minute)
 - Kan vinnig en moeiteloos van voertuig losgemaak word (8 minute)
 - Kan gebruik word terwyl dit los van die voertuig is
 - Genoeg stoorplek
 - Hou lank (Trayon vervaardig dit reeds sedert 1994 en het al meer as 1 200 verkoop)
 - Trayon Adventure Club vir alle Trayon-eienaars (aanlyn forum)
 
Here are a few benefits of a Trayon Slide-on Camper that most people are not aware of:
• No camper registration required
• Lightweight
• Forward-positioned weight profile
• Low profile when travelling
• Low space consumption when in storage
• Huge internal space when open for camping
• 10 years structural warranty
• 100% Australian-made
• Complete camper, ready for short-term or long-term trips
• Can be set up by a single person – Easy and quick to open and close (5 minutes)
• Can be detached fast and effortless from vehicle (8 minutes)
• Can be used while detached from the vehicle
• Ample storage
• Long-lasting (Trayon have been making slide-on campers since 1994; over 1 200 have already been sold)
• Trayon Adventure Club for all Trayon owners (online forum)
Kontak Trayon Campers





