Klubs
Die Afrikaanse klub van Nieu-Seeland
Brokkies is ‘n e-posnuusbrief wat primêr gemik is op Suider-Afrikaanse immigrante wat in Nieu-Seeland en Australië woon. Daar is ‘n groeiende leserstal vanuit Suidelike Afrika en ander wêrelddele. Brokkies se wortels lê in Nieu-Seeland waar dit reeds sedert 2001 sy intekenaars bedien op die gebiede van kultuur, sosiale skakeling en besigheidsnetwerking. Lees meer oor hierdie vroeë geskiedenis by www.afrikaans.org.nz.