Facebook-gemeenskap

Zuid-Afrikahuis

Niewinsgewende Organisasie in Amsterdam, Netherlands.

Nederland en Suid-Afrika het baie om mekaar te bied! Dit is die mening van die Suid-Afrikahuis. In die Suid-Afrikahuis is vier instellings gehuisves wat daarna streef om die Nederlandse belangstelling in Suid-Afrika lewend te hou en te stimuleer. Hierdie instellings is: die Vriende van die Suid-Afrikahuis, die Biblioteek, die Stichting Studiefonds en die Maandblad Zuid-Afrika.

 

The Netherlands and South Africa have a lot to offer each other. That is what the Zuid-Afrikahuis house in Amsterdam is. The Zuid-Afrikahuis aims to keep the Dutch interest in South Africa alive. These institutions include: Friends of Zuid-Afrikahuis, the library, the Stichting Scholarship fund, and the Monthly Zuid-Afrika.

Kontak Zuid-Afrikahuis

020-6249318
Keizersgracht 141-C 1015CK Amsterdam, Netherlands
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing