Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel
Yumsa
Yumsa spog met 'n groot verskeidenheid internasionale kruideniersware en voedselprodukte. Kom maak 'n draai en proe ons tuisgemaakte vleispasteitjies, nageregte, gedroogde vleise en wors.
Yumsa spog met ‘n groot verskeidenheid internasionale kruideniersware en voedselprodukte. Kom maak ‘n draai en proe ons tuisgemaakte vleispasteitjies, nageregte, gedroogde vleise en wors.
Yumsa boasts a great selection of international groceries and food products. Visit us and try our homemade meat pies, desserts, dried meats and sausage.