Eg Suid-Afrikaans, Kleinhandel
Protea Delights
Van die disse en dinge van Afrika tot die geure van jou verlede – Protea Delights bied ’n uitgebreide reeks van die vernaamste handelsmerke, produkte en lekkernye wat ryk is aan eksotiese geure wat die plesiere van Afrika vier. Protea Delight verkoop ook eersteklas kruideniersware wat vanuit Suid-Afrika ingevoer word.
From the foods and goods of Africa to the flavours of your past, Protea Delights offers an extensive range of leading brands, products and delicacies rich in exotic flavours that celebrate the pleasures of Africa. Protea Delight also retails the finest groceries imported from South Africa.