Bemarking en kommunikasie
Libsandy Woordsmid
Tyd, met akkuraatheid, is die essensie!
Proeflesing van
- webwerf of webblad;
- sosiale media advertensies;
- dokumente en teks in PDF formaat.
Gratis kwotasie (US$) op ‘n 300-woord voorbeeld.
Kontak my gerus vir verdere inligting.