Onderwys en opleiding

Lami Leer en Speel Videos

Afrikaans vir kinders

Lami ontmoet kinders op hul vlak met media wat opvoedkundig en opbouend is. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig met Afrikaanse liedjies en rympies. Hierdie gratis hulpmiddel word gemaak deur gekwalifiseerde Maatskaplike werker in Privaat Praktyk. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op ‘n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met ‘n liefde vir die lewe.

Kontak Lami Leer en Speel Videos

Suid-Afrika
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing