Kerk

Kerk in Afrikaans

Gesinskerk

By die “Irish Reformed Church” – Kerk in Afrikaans, wil ons graag die Woord van die Here met ‘n suiwer hart, skoon gewete en opregte geloof bestudeer en verkondig. U is welkom om by ons in te loer, aanlyn, maar ook in persoon.

Kontak Kerk in Afrikaans

+353 87 945 6513
Parnell Street, Townparks, Mountmellick, County Laois, Ireland
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing