Restaurant

Het Rand

Restaurant

Het Rand is sedert hul ontstaan sinoniem met vars tuisgemaakte kos en uitmuntende kliëntediens. Ons glo dat ons kliënte altyd eerste kom – en dit beteken uitsonderlike produkte en diens.

Het Rand is ’n Suid-Afrikaanse eetplek in Brugge, Belgium. ’n Mens kan hul kos beskryf as Belgiese kookkuns met ’n Suid-Afrikaanse geur. Daar is malvapoeding, bobotiepasteie en uitsoek- Suid-Afrikaanse wyne op die spyskaart.

.

Since being established Het Rand has been become known for fresh homemade food and excellent customer experience. We believe that the customer always comes first – and that means exceptional products and exceptional service.

Het Rand is a South African Brasserie situated in Brugge, Belgium. The best way to describe this restaurant is Belgian cuisine with a South African twist. On the menu there are malva pudding, bobotie pies and the best selection of South African wines.

Kontak Het Rand

Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing