Restaurant
Cheese & Deli Kitchen
A taste of Africa
n Kitskoswa wat beskikbaar is vir troues, feeste en spitbraais. Ons spesialiseer in verskeie kase, voorgeregte, deli lekkernye en ander gastronomiese verruklikhede.
A mobile food truck available for festivals, weddings, lamb- and pig spits. Specialising in cheeses, antipasto, deli delights and delicious gastronomic delights.