Bak en spyseniering
Beskuit Fabriek
Ons beskuit besigheid het in my kombuis begin. Ek en my besigheids vennoot gaan hierdie jaar ons visie vergroot- ons gaan fokus op die groter mark daar buite asook die kleiner Suid Afrikaanse winkels. Ons gaan steeds pos aan ons huidige kliënte wat ons al reeds drie jaar ondersteun.
Ons begin ons reeks met vier soorte maar sal binnekort van die reeds bekende ander geure bysit. Ek werk reeds aan ‘n paar nuwe geure. Ons blue berry & oats met walnut is vreeslik gewild.