Kerk
Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland – Christchurch
n Woordgebaseerde gemeente wat Christus eerste stel.
Almal is hartlik welkom en ons verwelkom graag besoekers en nuwe vriende. Aand God al die eer!
We heartily welcome everyone and a special welcome to visitors and new friends. To God all the glory!