Kerk

ACK AFRIKAANSE KERK IN HAMILTON NZ

Die gemeente met oop harte

Die gemeente met oop harte na God, teenoor mekaar en na die wêreld.

‘n Geloofsgemeenskap vir Suider-Afrikaanse immigrante in die Waikato, New Zealand

Kontak ACK AFRIKAANSE KERK IN HAMILTON NZ

62 London Street, Hamilton Central, Hamilton, New Zealand
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing