Kerk

SA Gemeente Londen

Christian Church

Is jy nuut by SA Gemeente Londen? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 9:30am elke 2e en 4e Sondag oggend van die maand en is gewoonlik so uur en ‘n half lank. Kom kuier saam met ons voor, of na die diens oor ‘n koppie tee of koffie met koekies. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook elke Sondag ‘n preek aanlyn, beskikbaar op:
– die Webtuiste
– Facebook of
– YouTube.

Kontak SA Gemeente Londen

+44 1892 526 888
Michael Faraday Primary School, Portland Street, London, United Kingdom
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing