Onderwys en opleiding

Juffrou Linky

Ons maak kwaliteit, Afrikaanse videos vir kinders.

Juffrou Linky en haar man, Retief van der Liefde vorm die hart van hierdie kanaal.

Ons is ‘n mamma-en-pappa span, op ‘n missie om Afrikaanse inhoud te skep wat met die beste in die Engelse mark kan meeding. Ons droom is om ‘n nuwe generasie te inspireer met ‘n liefde vir Afrikaans.

Juffrou Linky is ‘n regte Juffrou en het haar Meesters graad in onderwys deur die Universiteit van Essex (London) behaal.

Juffrou Linky is beskikbaar op AfriForumTV. Besoek www.afriforumtv.co.za of laai die toep af. Beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slim-TV’s en Android TV Box’e.

Kontak Juffrou Linky

United Kingdom
Koppel aan sosiale media

Deel hierdie inskrywing