Kerk
Knox Presbyterian Church Guelph
Die Presbiteriaanse gemeente Knox Guelph is ‘n familie vriendelike gemeente en kan ‘n wonderlike geestelike tuiste bied vir Suid Afrikaners in die Guelph omgewing. Knox se leraar is ‘n oud Suid Afrikaner wat in 2003 na Kanada verhuis het.
Knox Presbyterian Church is a family based congregation which could become a church home for South Africans in the Guelph area. The lead minister at Knox is a born South African that immigrated to Canada in 2003.